
Nuttige skakels
Daar bestaan ongelukkig bitter min inligting op die
internet in Afrikaans oor die onderwerp van evolusie uit 'n Bybelse
oogpunt. Hieronder is egter vier skakels:
- Die webblad van Creation-Skepping.
- Die elektroniese weergawe van Dr Hennie Mouton se boek "Skepping & Evolusie — Onversoenbaar!".
- 'n Artikel op die webblad AntWoord oor 'n Christelike siening van evolusie.
- Die webblad TruthExposed se Afrikaanse gedeelte oor evolusie.
Die leser word andersins na die onderstaande Engelse webblaaie verwys vir meer inligting.